Baie baie dankie vir ons fotos!

Dit is absoluut stunning!

Daar is nie een foto waarvan ons nie hou nie.

                                                                                                                                                                                                                Roelien & Michael

Goeie naant, 

Wil net se dat die albums regtig stunning is. Die ouers is mal oor hulle boeke en was net vol trane. Ons s'n is op koffie tafel en gereed vir almal om deur te blaai. Julle was net van die begin af fantasties en nie 'n oomblik spyt nie. Baie dankie dat julle dit vir ons 'n streslose ervaring gemaak het. Soveel komplimente gekry en dankbaar vir die pragtige foto's wat ons vir die res van ons lewens het. Julle verpakking was ook bitter profesioneel. 

 

Baie dankie vir als. 

 

Groete,

W & L

"A big thank you to LITTLE WHITE RIBBON for capturing our wedding day, the pictures are amazing and exceed our expectations. Thanks for being so chilled and friendly on the actual day, our family loved you! you guys are an amazing team. pictures are truly the most important element as they last way after the day as ended , thank you for giving us the very best. Keep up the good work! "

Roxanne & Damien

 Ek het julle email tot laaste gelos want dit was vir my moeilik om die regte woorde te kry om opreg dankie te se vir julle. Ons albei is regtig dankbaar vir julle betrokkenheid in die spesiale tyd in ons lewens.

Dankie dat ons so maklik met julle oor die weg kon kom, julle warmte en vriendelikheid het dit maklik gemaak vir ons om jul as vriende te assosieer. Dankie dat julle ons spesiale momente so mooi vas gevang het, julle was nie net vir ons fotograwe by die troue nie, julle was gaste met wie ons die dag wou deel.

Om die journey saam julle te gestap het van ons e-shoot tot ons troue was spesiaal. Julle fotos het elke keer ons verwagtinge oortree en elke keer het julle so mooi vas gevang wie ons is as ‘n couple.

Julle is werklik talentvol en jul fotos is stunning. Ek beveel julle aan aan almal. Ek bid dat julle ryklik geseen sal word en dat julle passie net sal floreer en dat julle werklik sukses sal behaal. Dankie dat jul jul passie met ons gedeel het.

Ons sien uit om al die “groot” oomblikke in ons lewe vorentoe saam met julle te deel, want ek sal regtig nie wil he iemand anders moet dit vasvang op kamera nie.

Weereens baie dankie!

Francois en Angelique de Beer

"We cannot thank you enough for the capturing our wedding day, the pictures speak for themselves...

They are beautiful.

Thank you for the beautiful albums you produced for us, they are more than we hoped for and we can't stop looking at it .

Thank you for going through so much effort to make us happy and for travelling up and down for us, we really appreciate it!

You are both Brilliant photographers and so down to earth. Thank you so much for being part of the day and capturing our day so perfectly."

Candice & Francois

Thank you little white ribbon photography for capturing all the special moments of my dream wedding! I found that your services was both professional and affordable, I would refer any bride to choose you as their photographers.

I have the most beautiful wedding photos and truly believe that in 20 – 30 years time it will still be considered as beautiful, classic and elegant.

 

Rochelle & Vernon

Thank you for the most beautiful photo's! They will provide us with a everlasting memory of our spesial day! We could not ask for better photographers! After all the comments about our photo's we know we have picked one of the best!

Jacques en Nalien

"You guys just did the most amazing job, and the pictures are just breath-taking!!! You have such a passion and talent to see and capture beauty in such an incredible and special way!!! The pictures just bring the moments and emotions right back to life, what an eternal gift!!! Thank you for all your kindness and effort and for helping us capture each precious memory of our very special day!!! You will always hold such a special place in our heart!!!

Thanks again Elmaine & Leon.  You are two beautiful spirits!!!"

Carmen-K & Jan

 "Sjoe, waar begin mens om dankie te se vir iemand wat ONS dag so perfek kon vasvang. Van ons eerste email het Elmaine soveel moeite gedoen en belangstelling getoon, help idees uitdink en planne maak. Ons verlowings sessie was soveel pret, en die fotos het so mooi uitgekom. Op die troue, het Elmaine met haar rustigheid ons so gemaklik laat voel – ek kan nie onthou dat ons monde moeg was om te glimlag nie. Haar assistent, Anton, het ons heeltyd laat lag met sy grappies en se-goed. Sy het nie omgegee om langer te bly en nog ‘n paar fotos te neem nie. Dankie vir die HEEL mooiste trou fotos, dit oortref rerig ons verwagtinge en dankie vir al jou moeite!! Ons het verseker die beste fotograaf gehad! Dankie Little White Ribbon"

Willem & Malani

"Little White Ribbon was by far the best choice we could have made for our wedding day. Every moment was timelessly caught & now we have hundreds of snippets from dressing to dancing. LWR photographers came in and immediately felt like old friends and not only captured our memories but became part of them! Thank you LWR!"

Jessica & Bjorn

"I just was to say THANK YOU so very much to you and your partner for adding to the specialness of our day. You were so kind and understanding and both Steve and I and our families were so impressed with your professional and obligingness."

 

Evani & Steve

"Die fotos is pragtig! Ons kon nie vir beter gevra het nie, die fotos herinner ons aan hoe spesiaal ons dag was, baie dankie!"

Lioni & Hendrik 

“From the first moment at the engagement shoot, to the day that we received our photo albums we were met with friendly faces, professional service and people who were willing to go out of their way to make our special day as special as possible. They made us feel comfortable with the camera and gave advice where needed. The photos were natural, extraordinary and one of a kind. The photos really captured the essence of each moment and all the emotions behind the shots. Thank you for making our day memorable – in our minds, our hearts and our beautiful albums!” 

Retha & Christiaan 

"Your wedding day is a very special day, and with all the stress and excitement, it is over in a flash.  For us the most important part of planning our big day was making sure we have beautiful pictures to remember it with.  We love Little White Ribbon Photography's work and we had so much fun with the couple photography!  Elmaine has a passion for keeping special memories alive through her photography and we will have fond memories of our wedding day forever! "

Corli & Izak Coetzee

"Julle is great fotograwe en ons het elke foto oomblik saam julle geniet. Proffesioneel en Kreatief is nie die woorde nie :)

Die fotos is asemrowend en uniek en ons is mal daaroor!  Dankie weereens!"

Aroushka & Lean du Plessis 

"Baie dankie vir Elmaine en Leon wat ons mooiste dag so pragtig vasgevang het.  Die fotos is stunning en julle het selfs gehelp om die ergste senuwees af te weer."     

            

 

Mariette & Marc

"Julle het elke oomblik van ons liefde vir mekaar op ons sprokiesdag vasgevang in asemrowende foto’s! Julle is voorwaardelik professionele fotograwe en ons beveel julle aan vir enige paartjie wat trou.

Elke keer as ons na ons foto’s kyk, beleef ons elke oomblik weer. Dit is wonderlike herinnering

Baie dankie! Uitstekende werk!"   

       

Elizna & Shaun Murphy

  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle